# President Cyril Ramaphosa het die toenemende moorde op tradisionele leiers veroordeel en noem dit ‘n ernstige bedreiging vir die land. Ramaphosa het in sy hoofrede by die jaarlikse opening van die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers, medelye met die slagoffers se families uitgespreek en gee die versekering wetstoepassers werk hard om die oortreders vas te trek:
Ramaphosa veroordeel moorde op tradisionele leiers, belowe regeringsoptrede [KLANK]
ENG RamaphosaOnKillings