Skip to content

Ramaphosa stel Nasionale Wateraksieplan bekend om Suid-Afrika se waterkrisis te hanteer [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Nasionale Water-aksieplan bekendgestel om die basiese oorsake van die watervoorsieningskrisis in baie munisipaliteite te hanteer. Die plan sit strategiese ingrypings uiteen om die krisis op die kort, medium  en lang termyn aan te spreek. Hy het in Februarie die aanstelling van die Nasionale Waterkrisis-komitee aangekondig en beloof om die waterkrisis te beëindig. Ramaphosa sê die plan bied ʼn duidelike en praktiese raamwerk om watersekerheid vir alle landsburgers te bring:

ENG RamaphosaOnWaterPlan