# President Cyril Ramaphosa sê daar is breë ooreenstemming dat ʼn Nasionale Dialoog moet plaasvind in die lig van die land se probleme. Hy het ʼn groep van 32 lede aangestel om die Nasionale Dialoog-veldtog te lei en te bevorder. Dit sluit die OVK-voorsitter Brigalia Bam, voormalige regter in die Konstitusionele Hof, Edwin Cameron, Springbok-kaptein Siya Kolisi, en gewese minister Roelf Meyer in. Ramaphosa sê hy sal op 15 Augustus ʼn Nasionale Konvensie belê:
Ramaphosa stel groep van 32 aan om Nasionale Dialoog-veldtog te lei [KLANK]
ENG RamaphosaOnNationalDialogue