# President Cyril Ramaphosa het ‘n plan uiteengesit om munisipaliteite as ekonomiese bedryfstelsels te versterk om plaaslike groei en belegging aan te vuur. Hy het op ‘n beleggingskonferensie in Boksburg, Gauteng, gesê munisipaliteite moet meer doen om daadwerklike bemagtigers van ekonomiese bedrywighede te word. Ramaphosa beklemtoon die vermindering van rompslomp, die bevordering van plaaslike entrepreneurskap en die belyning van ontwikkelingsplanne met nasionale nywerheidsbeleid om werksgeleenthede en inklusiewe ekonomiese groei te ontsluit:
Ramaphosa skets plan om munisipaliteite in ekonomiese bedryfstelsels te omskep [KLANK]
ENG RamaphosaOnSummit