Skip to content

Ramaphosa sit tweede fase van ekonomiese herstrukturering uiteen, gefokus op water en plaaslike regering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die tweede fase van die ekonomiese herstrukturering in Suid-Afrika uiteengesit, wat sal fokus op die verbetering van waterbestuur en plaaslike regering. Ramaphosa het in antwoord op mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering gesê die doel is om die mense beter te dien en om meer sakegeleenthede in dorpe, landelike gebiede en townships te skep, terwyl ‘n inklusiewe ekonomie vir groei bevorder word:

 

ENG RamaphosaOnRestructuring