Skip to content

Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moenie mislei word deur dié wat onbestendigheid wil veroorsaak nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die sperdatum van 30 Junie waarop teenmigrantegroepe aandring dat onwettige immigrante Suid-Afrika moet verlaat, is onnodig. Hy sê die regering het reeds talle maatreëls ingestel om onwettige immigrasie te hanteer. Meer as 40-duisend buitelanders is sedert die begin van die jaar gearresteer en die afgelope maand alleen is sewe-duisend-400 vasgetrek. Ramaphosa sê wetstoepassingsagentskappe is gereed vir 30 Junie:

ENG RamaphosaOnInstability