# President Cyril Ramaphosa sê die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap staan as ‘n baken van solidariteit en ‘n gemeenskap gebaseer op die waardes van eenheid, vrede, gelykheid en wedersydse voordeel. Ramaphosa het gisteraand die buitengewone SAOG-beraad virtueel toegespreek. Die president sê hierdie waardes word egter getoets word deur ‘n samevloei van uitdagings. Hy het die SAOG versoek om met dringendheid en visie op te tree vir bestendheid nou en veiligheid vir die toekoms: