# President Cyril Ramaphosa sê sedert die koms van demokrasie het die regering ‘n omvattende en kragtige wetgewende raamwerk gebou om die transformasie van die ekonomie te bevorder. Hy sê die Wet op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging en die Wet op Gelyke Indiensneming is noodsaaklike dele van dié wetgewende raamwerk:
Ramaphosa sê regering het ‘n omvattende en kragtige wetgewende raamwerk gebou [KLANK]
ENG CyrilonFramework