Skip to content

Ramaphosa sê Openbare Beskermer se kantoor is staat se morele kompas [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Openbare Beskermer se kantoor speel ʼn belangrike rol om die verhouding tussen die landsburgers en die staat fundamenteel te verander. Hy het gisteraand die hoofrede gelewer by die Openbare Beskermer van Suid-Afrika se internasionale 30-jaar-herdenkingskonferensie in Kaapstad. Ramaphosa sê die Openbare Beskermer se kantoor was en is steeds die staat se morele kompas en voeg by dis die trots van die land se grondwetlike bestel:

ENG RamaphosaOnPPSA