Skip to content

Ramaphosa sê onwettige immigrasie ‘n reuse- nasionale uitdaging [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê onwettige immigrasie is ‘n reuse- nasionale uitdaging wat maatskaplike samehorigheid, veiligheid en openbare dienslewering raak. Ramaphosa het vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord en gesê die regering stel die kwessie voorop en werk aan die versterking van grensbestuur en -afdwinging. Hy voeg by die regering sal nie pogings om die land te destabiliseer duld nie:

ENG RamaphosaOnMajorChallenge