Skip to content

Ramaphosa se nuwe kabinetministers ingehuldig by Uniegebou [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa se nuut aangestelde ministers en adjunkministers is by die Uniegebou in Pretoria ingehuldig na die kabinetskommeling. Ramaphosa het hoofsaaklik die veranderinge wat deur die DA versoek is, geïmplementeer, met herskommelings b die ministeries van Landbou; Bosbou, Visserye en die Omgewing; Handel, Nywerheid en Mededinging; Elektrisiteit en Energie; Hoër Onderwys en Opleiding; en Water en Sanitasie. Ramaphosa het vertroue uitgespreek dat die nuwe ministers hul verantwoordelikhede doeltreffend sal uitvoer:

ENG RamaphosaOnCeremony