Skip to content

Ramaphosa sê die herstruktureringsproses by Eskom sal verantwoordelik gedoen word [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering sal die proses om ‘n volledig onafhanklike, staatsbeheerde transmissiemaatskappy te vestig, versigtig en verantwoordelik onderneem. Hy het die fase-een-verslag van die Eskom-herstruktureringstaakspan ondersteun, wat die haalbaarheid van die vestiging van ‘n Transmissiestelseloperateur met netwerkbates uiteensit. Ramaphosa sê die proses moet die minimalisering van finansiële, operasionele en fiskale risiko; die versterking van energiesekerheid; en die bydrae tot die vermindering van die koste van elektrisiteit bereik:

ENG RamaphosaOnElectricitySystem