Skip to content

Ramaphosa sê die ANC sal nie voorgeskryf word deur onverkose groepe nie [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die sakesektor sal nie die land se politieke pad voorskryf nie, aangesien hulle nie verkies is nie. Dit volg nadat sakeleiers ’n brief aan Ramaphosa en DA-leier John Steenhuisen geskryf en versoek het om nie die regering van nasionale eenheid op te breek nie. Hulle sê dit is belangrik om beleggersvertroue te ondersteun. Ramaphosa het gister by ‘n ANC-geleentheid in Soweto gesê hy neem die kommer van die sakesektor ernstig op:

ENG RamaphosaOnBusinessInfluence