Skip to content

Ramaphosa sê daar is geen ruimte vir xenofobie, rassisme, seksisme en Afrofobie in SA nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê daar is geen ruimte vir xenofobie, rassisme, seksisme, Afrofobie of enige ander vorme van onverdraagsaamheid in Suid-Afrika nie. Hy het gister die nasie toegespreek oor die regering se bestuursbenadering tot onwettige migrasie. Ramaphosa het beklemtoon dat onwettige optrede, geweld, intimidasie, xenofobie en die verspreiding van waninligting geen plek in die land het nie. Hy het kommer uitgespreek dat teen-buitelander-sentiment soms gepaard gaan met stam- en etniese beledigings, of aanvalle op ander Suid-Afrikaners:

ENG RamaphosaOnForces