# President Cyril Ramaphosa sê die Black Business Council bly een van grootse ondersteuners van transformasie van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Hy het gisteraand die jaarlikse gala- en toekenningsdinee van die raad in Kempton Park, Ekurhuleni, toegespreek. Ramaphosa sê die struktuur van die ekonomie word geleidelik getransformeer deur vennootskappe wat die regering met die sakewêreld gesmee het om jongmense geleenthede vir ervaring in die werksplek te bied:
Ramaphosa sê Black Business Council steeds ‘n groot ondersteuner van ekonomiese transformasie [KLANK]
ENG CyrilonBlackBusiness