# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan Gertrude Shope, wat in die ouderdom van 99 gesterf het. Sy word onthou as ‘n opvoeder, ‘n vakbondlid, die president van die ANC-vroueliga en sy was betrokke by die Rivonia-verhoor. Sy het jare lank apartheid op eie bodem en in die buiteland beveg. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa beskryf haar as ‘n nasionale held en vereer haar onwrikbare diens aan bevryding en demokrasie in Suid-Afrika:
Ramaphosa prys Shope as vryheidsvegter vir SA demokrasie [KLANK]
ENG-MagwenyaOnMaShope