# President Cyril Ramaphosa het hom verbind om op te tree wanneer die Madlanga-kommissie se bevindings bekendgemaak word. Die kommissie wat bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel moet ondersoek, het Woensdag begin. Die tussentydse verslae sal na verwagting binne drie tot ses maande beskikbaar wees. Ramaphosa het aan die SABC gesê van die dinge wat reeds uitgekom is, is skokkend en kommerwekkend:
Ramaphosa onderneem om op te tree oor Madlanga-kommissie se bevindings [KLANK]
ENG RamaphosaOnMadlangaCommission