Skip to content

Ramaphosa noem konvensie bekendstelling van ‘n miljoen gesprekke om SA se toekoms te vorm [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa noem die eerste nasionale konvensie van die Nasionale Dialoog die bekendstelling van ‘n miljoen gesprekke om Suid-Afrika se toekoms te vorm. Ramaphosa het by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria gesê Suid-Afrikaners is almal seuns en dogters van dieselfde grond ondanks uitdagings en verskille, want Suid-Afrikaners deel ‘n gemeenskaplike verlede en toekoms. Hy beklemtoon oop gesprekke kan verdeeldheid genees, vrese oorwin en die land verenig:

ENG-RamaphosaOnUnity