# President Cyril Ramaphosa sê hy het kennis geneem van die aanbevelings en verwysings in die tweede tussentydse verslag van die Madlanga-kommissie. Dis op 29 Mei aan hom voorgelê na die indiening van die eerste tussentydse verslag op 17 Desember verlede jaar. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die kommissie het tugstappe aanbeveel, asook onmiddellike misdaad-ondersoeke teen Shadrack Sibiya, Fannie Nkosi, Brown Mogotsi en Getuie G:
Ramaphosa neem kennis van inhoud van tweede tussentydse verslag van die Madlanga-kommissie [SOUND]
ENG MagwenyaONMadlanga