Skip to content

Ramaphosa neem deel aan skoonmaakprogram in Johannesburg [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa neem vandag deel aan die CEO-City Cleanup-program in Kliptown, Johannesburg. Die program verenig instellings en belangrike uitvoerende hoofde van die metro om stedelike vernuwing te bevorder, dienslewering te verbeter en waardigheid in sekere buurte te herstel. Die metro-woordvoerder, Virgil James, sê CEO-City Cleanup is die eerste sentrale projek onder die vennootskapmodel:

ENG JamesonProgramme