Skip to content

Ramaphosa, Maleisiese premier herhaal standvastige steun vir die Palestynse volk se onvervreembare reg [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa en die Maleisiese premier, Anwar Ibrahim, het die gruweldade in Gaza sterk veroordeel. Ramaphosa is op ‘n staatsbesoek aan Maleisië, Indonesië en Viëtnam. Beide leiers het hul steun vir die Palestynse volk se onvervreembare reg op selfbeskikking en die vestiging van ‘n soewereine en lewensvatbare Palestynse staat herhaal. Ramaphosa sê hulle verwelkom inisiatiewe wat daarop gemik is om ‘n onmiddellike, onvoorwaardelike en permanente wapenstilstand te bereik, insluitend die opheffing van die blokkering van Gaza:

ENG RamaphosaonPalestiniane