Skip to content

Ramaphosa gee Madlanga-kommissie meer tyd om korrupsie-ondersoek te voltooi [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die sperdatum verleng vir die Madlanga-kommissie se ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel. Die kommissie sal nou sy finale verslag op 16 November indien en nie op 31 Augustus nie, terwyl verhore tot 2 Oktober sal voortduur. Woordvoerder Vincent Magwenya sê die verlenging sal die kommissie toelaat om sy ondersoeke te voltooi en al die getuienis onder sy opdrag aan te hoor:

ENG MagwenyaOnExtension