Skip to content

Ramaphosa gaan Batohi ontmoet oor opmerkings oor infiltrasie van NVG [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa gaan die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shamila Batohi, ontmoet oor haar opmerkings oor die beweerde infiltrasie van die NVG. Batohi het onlangs beweer sommige aanklaers werk moontlik saam met misdadigers om sake doelbewus te saboteer. Sy het later egter gesê die opmerkings was swak bewoord. Ramaphosa sê die vergadering sal Batohi die geleentheid bied om haar bekommernisse en uitdagings te deel:

ENG RamaphosaOnBatohi