Skip to content

Ramaphosa doen ‘n beroep op hervorming van die VN-Veiligheidsraad [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Verenigde Nasies en ander wêreld-instellings weerspieël nie meer die werklikhede van vandag na wense nie en is swak toegerus om die uitdagings van die toekoms die hoof te bied. Ramaphosa het tydens die BRICS-beraad in Indië gesê Afrika, wat 54 lidlande van die Verenigde Nasies en bykans ‘n vyfde van die wêreldbevolking verteenwoordig, het steeds nie permanente verteenwoordiging in die VN-Veiligheidsraad nie. Hy sê Suid-Afrika vra dus weer vir die omvattende hervorming van die Veiligheidsraad, ten einde dit meer verteenwoordigend, verantwoordbaar, deursigtig en doeltreffend te maak:

ENG RamaphosaONUNSecurity