# Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, moedig stemgeregtigde Suid-Afrikaners aan om vandag as liesers te registreer vir die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Hy het tydens die ANC se kieserregistrasieveldtog in Madibeng, buite Brits in Noordwes, gesê alle Suid-Afrikaners moet betrokke raak by landsake. Hy sê baie jongmense ervaar probleme met dienslewering en gebrekkige werksgeleenthede:
Ramaphosa doen ‘n beroep op alle stemgeregtigde kiesers om te registreer [KLANK]
ENG RamaphsaONRegistration