Skip to content

Ramaphosa dank minister Tolashe af ná bewerings oor onverklaarde voertuie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, ingevolge die Grondwet afgedank. Dit volg ná ernstige bewerings dat sy versuim het om twee voertuie te verklaar wat glo deur Chinese amptenare aan die ANC-Vroueliga geskenk is, en dit in haar kinders se name geregistreer het. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die bewerings teen Tolashe is ernstig en nie bloot geringe politieke omstredenhede nie:

ENG MagwenyaOnTolasheDismissal