Skip to content

Ramaphosa belowe optrede teen die wat buitelandse burgers bedreig [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die polisie ondersoek diegene wat agter die gewelddadige optrede is teen buitelandse burgers in Suid-Afrika. In sy mondelinge antwoord op vrae in die Parlement het Ramaphosa gesê verskeie mense is in hegtenis geneem, en meer arrestasies en aanklagte kan volg namate die polisie bewyse insamel. Hy het verklaar die regering sal ook optree teen werkgewers wat ongedokumenteerde migrante aanstel en het werkgewers aangespoor om te verseker dat buitelandse burgers behoorlik gedokumenteer is:

ENG RamaphosaOnInvestigations