Skip to content

Ramaphosa beklemtoon eenheid op alle regeringsvlakke [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se regeringsmodel is gebou op samewerking op nasionale, provinsiale en plaaslike vlak. Hy het tydens die Presidensiële Koördineringsraads-vergadering gesê elke vlak het ‘n duidelike rol, van beleid tot instelling en dienslewering. Ramaphosa beklemtoon die raad se rol in die belyning van wat voorrang geniet en die versterking van toesig, om te verseker die regering werk as ‘n verenigde stelsel om die uiteenlopende samelewing doeltreffend te dien:

ENG-RamaphosaOnCooperation