Skip to content

Rahima Moosa Hospitaal se Noodgevalle-afdeling word opgeknap [KLANK]

# Die Ongevalle-afdeling by die Rahima Moosa Moeder- en Kind-hospitaal ondergaan groot opknappings tot Julie 2026. Die woordvoerder van die Gautengse Gesondheidsdepartement, Motalatale Modiba, sê gedurende hierdie tydperk sal nooddienste tydelik by die Pediatriese Buitepasiënte-afdeling beskikbaar wees. Plekke sal egter beperk wees, met slegs een versorger per kind en een assistent per bejaarde pasiënt wat toegelaat word. Hy vra samewerking van die publiek om veilige, ononderbroke sorg te verseker:

ENG-ModibaOnRahima