Skip to content

Raadslid van GOOD Party bedank as burgemeesterskomiteelid in George-munisipaliteit [KLANK]

# GOOD Party se burgemeesterskomiteelid vir Beplanning en Ontwikkeling in die George-munisipaliteit, Chantelle Kyd, het bedank. Sy sê sy kan nie langer met ‘n skoon gewete in ‘n uitvoerende rol bly waar waarheid onderdruk word, aanspreeklikheid vermy word en koalisievennote sonder die nodige respek behandel word nie. Kyd sê sy het met toewyding en integriteit gedien en is gemotiveer deur die dringende behoefte aan deursigtigheid en aanspreeklikheid, veral in die nasleep van die gebouramp waarin 34 mense dood is:

ENG ChantelleonResign