Skip to content

Raad vra Konstitusionele Hof om betekenisvolle openbare deelname in NGV-wetgewing te beskerm [KLANK]

# Die Raad van Gesondheidsorgbefondsers sê sy Nasionale Gesondheidsversekering-saak voor die Konstitusionele Hof is nie ‘n uitdaging vir die beginsel van omvattende gesondheidsdekking nie. Die hof gaan die saak van môre tot Donderdag aanhoor. Katlego Mothudi van die raad sê daar moet bepaal word of die Parlement sy grondwetlike plig nagekom het om betekenisvolle openbare deelname te bemiddel voor wetgewing ingestel word wat die land se gesondheidstelsel onherroeplik sal hervorm:

ENG KatlegoONConCourt