Skip to content

Raad vir Gesondheidsorgbefondsers waarsku teen 115% persoonlike belastingverhoging vir NGV [KLANK]

# Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers sê ‘n persoonlike inkomstebelastingverhoging van tot 115-persent word benodig om die NGV in sy huidige vorm te befonds. Hulle het ‘n regsgeding teen die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering van stapel gestuur en waarsku dit is fiskaal onmoontlik en sal skade doen aan die ekonomie. Die vereniging se uitvoerende hoof, Thoneshan Naidoo, stel ‘n twee-ledige model voor wat openbare en privaat befondsing saamvoeg om universele gesondheidsorg meer bekostigbaar en volhoubaar te maak:

ENG NaidooOnTaxHike