# Drie mense is vroeg vanoggend dood in ʼn ongeluk tussen twee ligte voertuie op die R60 tussen Ashton en Robertson in die Wes-Kaap. Drie ander mense is beseer. Die hoof van die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit se verkeersafdeling, Maxine Bezuidenhout, sê die R60 is tans gesluit terwyl die toneel opgeruim en die nodige ondersoeke gedoen word:
R-60 tussen Robertson en Ashton gesluit na noodlottige ongeluk [KLANK]
ENG BezuidenhoutOnFatalCrash