Skip to content

R6-miljoen se kokaïen by OR Tambo Internasionale Lughawe onderskep [KLANK]

# Polisiebeamptes en doeane-amptenare het die week by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng op ʼn besending dwelmmiddels beslag gelê. Dit het ʼn beraamde straatwaarde van ses-miljoen-rand. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê meer as 20 dwelmhandelaars is die afgelope ses maande by die lughawe vasgetrek:

AFR VanWykOnShipment