# Limpopo se Vervoerdepartement sê die R521 naby Polokwane in die rigting van Dendron bly gesluit. Dit volg na ʼn ernstige ongeluk gisteraand waarby ʼn tenkwa en ʼn bakkie betrokke was. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê die tenkwa het soutsuur vervoer wat op die pad gemors het:
R521 Dendron-pad bly gesluit na ongeluk waarby tenkwa met soutsuur betrokke was [KLANK]
ENG ChueneOnRoadClosure