# PricewaterhouseCoopers het bevestig hy het sy bedrywighede in nege lande in Afrika gesluit, insluitend die Ivoorkus, Gaboen, en Kameroen, ná ‘n strategiese hersiening. Die maatskappy noem toenemende geskille met plaaslike vennote wat glo besigheid verloor weens druk van PwC se oorsese hoofde. PwC se onttrekking van die markte volg na regulatoriese uitdagings wêreldwyd, insluitend boetes in China en die Verenigde Koninkryk. Die groep het ook probleme om sy bedrywighede winsgewend te kan volhou.
PwC onttrek uit nege Afrikalande te midde van ‘n strategiese hersiening