# Rusland se president, Vladimir Putin, het die aanvalle op Iran beskryf as sonder aanleiding en ongeregverdig tydens ‘n vergadering met Teheran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi. Moskou is ‘n uiters belangrike ondersteuner van Iran, maar het nie daadwerklik steun aan die land gebied nie, selfs nadat Amerika aanvalle geloods het op Iran se kern-aanlegte. Putin het homself as bemiddelaar posisioneer, maar die Amerikaanse president, Donald Trump, het dit verwerp. Putin sê Rusland berei voor om Iran se mense te help, maar nie uitgebrei nie.
Putin sê Rusland wend pogings aan om Iran te ondersteun, maar gee nie besonderhede nie