Skip to content

Publiek gewaarsku oor vals werksgeleenthede voor 2026-verkiesing [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie waarsku die publiek oor bedrieglike werksadvertensies en webwerwe wat valslik aandui dat hulle aan die kommissie gekoppel is. Hierdie swendelary is daarop gemik om persoonlike inligting te steel. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, moedig burgers aan om waaksaam te bly, geleenthede na te gaan,  en die deel van persoonlike besonderhede op onbevestigde platforms te vermy, veral voor volgende jaar se plaaslike regeringverkiesing:

 

ENG MamaboloOnFakeJobs