# Die Verkiesingskommissie moedig Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan die openbare raadpleging oor die moontlike gebruik van elektroniese stemmery in toekomstige verkiesings. Die raadpleging is oop in alle provinsies en burgers word aangemoedig om hulle standpunt, voorstelle en kommer teen die einde van volgende maand in te dien. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het egter beklemtoon dat tradisonele stembriewe in volgende jaar se verkiesing gebruik sal word:
Publiek aangemoedig om deel te neem aan raadpleging oor moontlike toekomstige e-stemmery [KLANK]
ENG MamaboloOnEvoting