# Public Interest South Africa veroordeel verslae dat die Agentskap vir die Administrasie van Regeringspensioene ‘n forensiese maatskappy aangestel het om fluitjieblasers wat korrupsie blootlê, te ontmasker. Die agentskap bestuur pensioene vir 1,7-miljoen werknewers en pensioenarisse. Die uitvoerende hoof van die agentskap, Kedibone Madiehe, is sedertdien geskors oor bewerings van verkrygingsmisdrywe. Die voorsitter van Public Interest SA, Tebogo Khaas het aan SABC News gesê die teikening van fluitjieblasers is oneties, onnodig, en beklemtoon wetgewende leemtes ten opsite van hul beskerming:
Public Interest SA veroordeel Regeringspensioene-agentskap oor vermeende heksejag op fluitjieblasers [KLANK]
ENG-KhaasOnWhistleblowers