Skip to content

Public Interest SA dien klag in teen waarnemende Nasionale Polisiekommissaris [KLANK]

# Die organisasie, Public Interest SA, het ʼn strafregtelike klag by die Valke ingedien teen die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, oor die moontlike oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Dit hou verband met die Suid-Afrikaanse Polisiediens se omstrede Medicare24-kontrak van 228-miljoen-rand. Public Interest SA se voorsitter, Tebogo Khaas, sê as die SAPD se finansiële hoof toe die kontrak toegeken is, het Dimpane versuim om statutêre verpligtinge wat finansiële oorsig betref, na te kom, ten spyte van kommer oor die verkrygingsproses en ʼn voortgesette interne oudit:

ENG KhaasOnDimpane