# President Cyril Ramaphosa sê deel van ‘n omvattende reaksie op die wêreldwye ontwrigting van ekonomiese handelsvloei is die versnelling van die uitbreiding van markte en produkte vir Suid-Afrikaanse uitvoere. Hy het gister vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord. Ramaphosa sê terwyl die regering aktief met beide die VSA en die Europese Unie saamwerk oor handelsake, hy ook die instelling van die Afrika- kontinentale vryhandelsgebied eerste stel en uitvoerinisiatiewe uitbrei:
President Ramaphosa sê Suid-Afrika bespoedig die uitbreiding van sy handelsmarkte [KLANK]
ENG RamaphosaOnTrade