# President Cyril Ramaphosa sê die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad se werk is in ooreenstemming met die regering se prioriteit van inklusiewe groei en werkskepping. Hy het gister die WNNR-kampus, ʼn instelling van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, in Pretoria besoek. Die WNNR vier 80 jaar van vernuwing, vordering en vooruitgang. Ramaphosa sê die WNNR moet op die voorpunt wees van ontwikkeling, en oplossings bied wat die mensdom ophef:
President Ramaphosa sê die WNNR is ‘n Suid-Afrikaanse suksesverhaal [KLANK]
ENG RamaphosaOnCSIR