Skip to content

President Ramaphosa doen ‘n beroep vir beëindiging van korrupsie in die Polisie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep gedoen vir die beëindiging van korrupsie binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die gemeenskap. Hy het tydens die polisieberaad klem gelê op aanspreeklikheid, etiese gedrag en integriteit. Ramaphosa vra ‘n meer professionele polisiediens, die verbetering van werwing en opleiding om ingewortelde tekortkominge teen te werk en openbare vertroue op te bou. Hy het die regering se verbintenis beklemtoon om veiliger gemeenskappe en doeltreffender wetstoepassing te verseker:

ENG-RamaphosaOnCorruption