Skip to content

President Ramaphosa betreur die dood van Tshenuwani Farisani [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan teoloog en anti-apartheidsaktivis Tshenuwani Simon Farisani, wat op 76-jarige ouderdom oorlede is. ‘n Lutherse predikant en voormalige parlementslid, Farisani, het saam met Ramaphosa die Black Evangelic Youth Organisation in die 1970s gestig. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya sê Farisani sal onthou word vir sy vreeslose stryd teen apartheid, sy lewenslange toewyding aan geregtigheid, vryheid en nasionale ontwikkeling:

ENG-MagwenyaOnFarisani