# President Cyril Ramaphosa sê die polisieberaad is van kritieke belang vir die beskerming van die land se sekerheid, en bepleit ‘n pro-aktiewe, vernuwende en oplossings-georiënteerde benadering. Hy het die belangrikheid van die Batho Pele-beginsels beklemtoon, met die fokus op hoë diensstandaarde en empatie. Ramaphosa beklemtoon dat misdaad ontstaan uit breër maatskaplike probleme soos armoede en ongelykheid, en het die kongres geprys vir die bevordering van ‘n holistiese benadering wat verskeie belanghebbendes betrek om die grondoorsaak van misdaad die hoof te bied:
President Ramaphosa beklemtoon holistiese benadering tot misdaad op polisieberaad [KLANK]
ENG-RamaphosaOnSummit