# ‘n Afvaardiging van ‘n hoëvlak-presidensiële werkgroep onder leiding van Phindile Baleni en Mike Mabuyakhulu het belangrike projekte in eThekwini, insluitend die uMlazi-kanaal, die Suidelike Akwaduk, Moses Mabhida-stadion en die Rivertown-distrik inspekteer. Michael Current van die departement sê 8 die vloedversagtingsherstelwerk is 81-persent voltooi, met 40-persent van die opgraderings van die waterinfrastruktuur afgehandel, asook vordering met stedelike hernuwingsinisiatiewe en verbeterde sekuriteitsmaatreëls. Hy sê die afvaardiging het sakevennootskappe geprys vir die verbetering van dienslewering en die versterking van openbare en ekonomiese vertroue:
Presidensiële werkgroep kyk na innovering en groei in KwaZulu-Natal [KLANK]
ENG CurrentOnInnovation