Skip to content

Presidensie sê die nasionale konvensie sal voortgaan [KLANK]

# Die Presidensie sê die eerste nasionale konvensie van die Nasionale Dialoog-proses sal vandag en môre voortgaan, ten spyte daarvan dat sommige politieke partye en organisasies hul deelname onttrek het. Die DA, Vryheidsfront Plus, MK-party, die Thabo Mbeki-stigting en die Desmond en Leah Tutu Legacy-stigting is onder diegene wat aan die konvensie onttrek het. Presidensie-woordvoerder Vincent Magwenya het by ‘n media-inligtingsessie gesê die werklikheid is “the show will go on”:

ENG MagwenyaOnConvention