# Die Presidensie het gewaarsku teen waninligting oor Suid-Afrika se migrasie-uitdagings na aanleiding van onlangse voorvalle waarby buitelandse burgers betrokke is. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sal met die Wêreldgesondheidsorganisasie saamwerk om te verseker dat korrekte inligting gedeel word. Magwenya het bygevoeg berigte wat die dood van Ethiopiese burgers met wetstoepassing verbind, is verkeerd, aangesien die saak verband hou met georganiseerde misdaad en ondersoek word:
Presidensie neem stappe om wanligting oor migrasie-verwante sterftes teen te werk [KLANK]
ENG MagwenyaOnMigrationMisinformation