Skip to content

Presidensie dring aan Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie ten spyte van onlangse protesoptrede [KLANK]

# Die Presidensie het bewerings dat onlangse betogings in Suid-Afrika deur xenofobie gedryf word, verwerp en sulke karakteriserings as lui ontleding beskryf. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê die kwessies is meer ingewikkeld en gekoppel aan breër sosio-ekonomiese uitdagings, insluitend migrasiedruk regoor die vasteland van Afrika. Magwenya sê president Cyril Ramaphosa en die president van Mosambiek, Daniel Chapo, stem saam Afrikalande moet saamwerk om die oorsake van migrasie aan te spreek, eerder as om die situasie verkeerd te beskryf:

ENG MagwenyaOnXenophobiaClaims